Home > Authors > Theunis Theodorus Cloete > Literêre terme en teorieë
Literêre terme en teorieë
Literêre terme en teorieë is alfabeties gerangskik volgens hoofwoorde van Abele spel tot Wetenskapsfiksie. Terme wat onder andere bespreek word is fabel, klug, legende, metataal, mite, outobiografie, postmodernisme, sonnet, sprokie en tragedie. Aan die einde van die boek volg 'n uitgebreide trefwoordelys waarin die leser terme kan gaan soek wat nie in die alfabetiese deel voorkom nie.
Recent activity
Rate this book to see your activity here.
21 Books Similar to Literêre terme en teorieë by Theunis Theodorus Cloete
Bookscovery readers who liked Literêre terme en teorieë also like
Allotroop, Die Afrikaanse literatuur sedert sestig and Die waarheid gelieg.
How many of these have you read?
Faune by
Kaneel by
Totius by
Comments and reviews of Literêre terme en teorieë
Please sign in to leave a comment